‘n Vierpotige besoeker het onlangs ‘n dame groot laat skrik toe hy etenstyd op haar voordeur afgestorm het. Die bobbejaan met ‘n kruppel agterpoot is die afgelope twee maande ‘n gereelde gesig in ...
‘n Bobbejaan wat oor die afgelope paar dae in Aerorand, Middelburg opgemerk is, is gisteraand veilig gevang nadat hy aan vrugte wat met ‘n slaapmiddel gemeng is, gesmul het. Die Middelburg Observer ...
JOHANNESBURG. – ’n Negejarige mak bobbejaan het die jongste ster in Katinka Heyns se fliek oor die digter en natuurkenner Eugène Marais se lewe, Die Wonderwerker, geword. Hy is nie veeleisend of ...